Die bruto inkomste was R4,6 miljard teenoor die vorige seisoen se R5,8 miljard. Dit is ‘n afname van 21,3%. Die inkomste per ton het afgeneem van R2555 na R2134.

8749